Search form

Jeremia 22:12

12Want die vyande het hom weggevat na ’n ander land, en in daardie land sal hy sterf. Hy sal hierdie land nie weer sien nie.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index