Search form

Jeremia 22:13

Dit sal sleg gaan met Jojakim

13Die Here sê:

“Dit sal sleg gaan met die koning wat vir hom ’n paleis bou,

’n paleis met bo-kamers.

Hy laat mense dit bou maar hy betaal hulle nie,

hy laat hulle werk, maar hy gee hulle niks.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index