Search form

Jeremia 22:15

15Jojakim, dink jy dat jy ’n koning is

omdat jy hou van baie sederhout?

Jou pa het elke dag geëet en gedrink,

en hy het ook elke dag reg gedoen aan mense,

en dit het goed gegaan met hom.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index