Search form

Jeremia 22:17

17“Maar jy, Jojakim, jy wil alles hê wat jy sien,

jy laat onskuldige mense sterf,

jy vat alles wat jy wil hê en jy verdruk die mense.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index