Search form

Jeremia 22:2

2Jy moet sê: Jy, koning van Juda wat op die troon van Dawid sit, jy moet luister na wat die Here sê, jy en jou amptenare en jou mense wat hier in die poorte kom om te oordeel.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index