Search form

Jeremia 22:20

Dit sal sleg gaan met koning Jojakim se ma

20Die Here sê vir koning Jojakim:

“Jy moet opklim teen die Libanon-berg

en jy moet huil,

jy moet hard skree in die land Basan,

jy moet gaan staan op die Abarim-berge

en vra iemand moet jou help,

want daar het niemand oorgebly nie,

almal vir wie jy lief was, is dood.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index