Search form

Jeremia 22:22

22Nou sal die wind jou vriende

na al die kante toe waai,

en die mense wat lief was vir jou,

sal gevangenes word.

Ja, vyande sal jou verneder,

jy sal nie weet wat om te doen nie,

want jy het slegte dinge gedoen.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index