Search form

Jeremia 22:24

Koning Jojakim en sy nageslag sal nie weer regeer nie

24Die Here sê: “So seker soos Ek lewe, koning Jojagin van Juda, seun van Jojakim, jy was vir My belangrik, jy was soos ’n seëlring aan my regter-hand, maar Ek sal jou afruk van my vinger.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index