Search form

Jeremia 22:25

25Ek gee jou vir koning Nebukadnesar van Babel en vir die Galdeërs. Hulle is die mense wat jou wil doodmaak, jy is bang vir hulle.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index