Search form

Jeremia 22:7

7Ek sal mense stuur om jou te verwoes,

hulle sal kom met hulle byle

en hulle sal jou mooi sederhout planke

stukkend kap en in die vuur gooi.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index