Search form

Jeremia 23:1

Die regte koning van die nageslag van Dawid

1Die Here sê: “Dit sal sleg gaan met die herders van die skape wat aan My behoort. Hierdie herders het die skape laat wegraak en hulle het die skape na al die kante toe gejaag.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index