Search form

Jeremia 23:10

10Want die hele land is vol mense wat afgode dien,

ja, dit is hulle skuld dat die land droog geword het,

en daarom is die veld waar die diere wei,

nou ’n woestyn.

Die profete doen slegte dinge,

hulle dink hulle kan doen wat hulle wil omdat hulle sterk is.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index