Search form

Jeremia 23:12

12Daarom sal Ek hulle laat loop op gladde klippe,

en hulle sal gly.

Ek sal hulle instamp in donker plekke,

en hulle sal val.

Ja, Ek sal dit sleg laat gaan met hulle,

Ek sal hulle straf.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index