Search form

Jeremia 23:14

14Maar Ek het gesien die profete van Jerusalem

doen nog slegter dinge,

hulle doen dinge wat Ek haat.

Hulle pleeg egbreuk en hulle bedrieg mense

en hulle help mense wat verkeerd doen.

Daarom hou niemand op om verkeerd te doen nie.

Jerusalem en sy mense het vir My geword

soos Sodom en Gomorra.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index