Search form

Jeremia 23:15

15Die Here wat oor alles regeer, sê oor die profete:

“Omdat hulle dit doen, sal Ek hulle

wilde-als laat eet

en Ek sal hulle water laat drink wat giftig is.

Ek sal dit doen omdat die profete van Jerusalem

die hele land ontwy het.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index