Search form

Jeremia 23:16

16Die Here wat oor alles regeer, sê:

“Julle moenie doen wat die profete vir julle sê nie.

Hulle laat julle glo in wind,

in dinge wat niks beteken nie.

Hulle sê Ek het vir hulle gewys wat sal gebeur,

maar hulle vertel hulle eie stories,

hulle het dit nie by My gehoor nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index