Search form

Jeremia 23:18

18Maar wie was daar toe die Here dit besluit het?

Wie van hulle het gesien en gehoor wat Hy sê?

Wie het geluister na wat Hy sê en dit gedoen?

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index