Search form

Jeremia 23:2

2Daarom sê Ek oor die herders wat regeer oor my volk, Ek, die Here, die God van Israel sê: Julle het my skape na al die kante toe gejaag, julle het hulle nie opgepas nie. Ek sal julle nou straf oor die slegte dinge wat julle gedoen het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index