Search form

Jeremia 23:21

21Die Here sê:

“Ek het nie daardie profete

gestuur nie,

Ek het nie met hulle gepraat nie,

maar hulle kom en hulle sê hulle bring

boodskappe van My.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index