Search form

Jeremia 23:27

27Hulle vertel vir mekaar wat hulle gedroom het, hulle wil my volk laat vergeet wie Ek is. Hulle is soos hulle voorvaders wat vir Baäl gedien het en vergeet het wie Ek is.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index