Search form

Jeremia 23:28

28Wanneer ’n profeet gedroom het, dan moet hy sê wat hy gedroom het. Maar wanneer hy gehoor het wat Ek gesê het, dan moet hy presies dieselfde sê.

“Kaf is nie koring nie en koring is nie kaf nie. Net so is my boodskap en die dinge wat hulle sê, nie dieselfde nie.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index