Search form

Jeremia 23:3

3Ek het my skape na ander lande laat gaan, maar Ek sal self my skape wat nog lewe, bymekaarmaak uit daardie lande. Ek sal hulle terugbring na hulle eie veld waar hulle gewei het. Hulle sal vrugbaar wees en baie word.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index