Search form

Jeremia 23:33

33Die Here sê: “Wanneer hierdie volk of ’n profeet of ’n priester vir jou vra: ‘Wat het die Here gesê?’ dan moet jy vir hulle sê: ‘Hoekom vra julle wat die Here gesê het? Die Here wil nie meer met julle praat nie.’

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index