Search form

Jeremia 23:38

38Maar as julle aanhou om te sê julle weet wat Ek gesê het, dan sê Ek vir julle: Julle het gesê julle weet wat Ek gesê het. Maar Ek het vir julle ’n boodskap gestuur en vir julle gesê julle moenie sê julle weet wat Ek gesê het nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index