Search form

Jeremia 23:5

5Die Here sê: “Julle moet dit weet, Ek sal eendag iemand kies en aanstel wat die regte koning sal wees van die nageslag van Dawid. Hy sal ’n wyse koning wees wat reg sal regeer en reg sal doen aan almal in die land.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index