Search form

Jeremia 23:6

6In die tyd wanneer hierdie koning regeer, sal die mense van Juda weer vry word, en die mense van Israel sal veilig woon. Die naam van die koning sal wees: Die Here doen reg aan ons.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index