Search form

Jeremia 23:8

8Hulle sal sê: ‘So seker soos die Here lewe, die Here wat die nageslag van die volk Israel gebring het uit die land in die noorde.’ Hulle sal terugkom na hulle eie land, hulle sal kom uit al die lande waarnatoe Ek hulle laat gaan het.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index