Search form

Jeremia 23:9

Profete wat lieg

9Nou praat ek, Jeremia, oor die profete.

My hart voel stukkend, my hele liggaam bewe.

As ek dink aan die Here, aan wat Hy sê,

dan word ek dronk, so dronk soos ’n man

wat te veel gedrink het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index