Search form

Jeremia 24:2

2Die een mandjie se vye was baie goed, so goed soos vroeë vye. Maar die ander mandjie se vye was baie sleg. Dit was so sleg dat ’n mens dit nie kon eet nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index