Search form

Jeremia 24:8

8Maar soos die slegte vye wat ’n mens nie kan eet nie, so sal koning Sedekia van Juda vir My wees, hy en sy amptenare en die mense wat nog lewe hier in Jerusalem en in hierdie land, hulle en die mense wat in Egipte woon.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index