Search form

Jeremia 25:1

Die mense van Juda sal vir die koning van Babel moet werk, 70 jaar lank

1Jeremia het gehoor die Here praat met hom oor al die mense van Juda. Dit was in die vierde jaar nadat Jojakim seun van Josia koning van Juda geword het. Dit was ook die eerste jaar nadat Nebukadnesar koning van Babel geword het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index