Search form

Jeremia 25:30

30Die Here sê ook: “En jy, Jeremia, jy moet hierdie boodskap vir hulle bring, jy moet al hierdie woorde vir hulle sê:

“Die Here sal hard skree,

soos ’n leeu wat brul,

Hy sal praat uit die hemel,

uit sy gewyde woonplek.

Hy sal skree soos die mense

wat druiwe trap

en Hy sal praat met almal

wat op die aarde woon.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index