Search form

Jeremia 25:32

32Die Here wat oor alles regeer, sê:

“Julle moet kyk, dit sal sleg gaan

met al die volke,

met die een volk ná die ander volk.

Daar kom ’n groot stormwind

van die verste plekke op die aarde.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index