Search form

Jeremia 25:34

34Herders, julle moet huil en vra

dat iemand julle moet help.

Julle wat oor mense regeer,

julle moet in die as rol,

want die tyd het nou gekom,

die vyande sal julle slag.

Vyande sal julle na al die kante toe jaag,

en julle sal stukkend breek soos ’n kleipot.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index