Search form

Jeremia 26:18

18“In die tyd toe Hiskia koning van Juda was, het die profeet Miga van die stad Moreset ’n boodskap van die Here gebring en hy het vir al die mense van Juda gesê: ‘Die Here wat oor alles regeer, sê: Die vyande sal Jerusalem omploeg soos ’n mens ’n stuk grond omploeg. Jerusalem sal net hope klippe wees, en die berg waar die tempel nou staan, sal vol bosse wees.’

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index