Search form

Jeremia 26:9

9Hoekom sê jy die Here het jou gestuur om te sê hierdie tempel sal afgebreek word soos die tempel in Silo en hierdie stad sal ’n hoop klippe word waar niemand woon nie?”

Al die mense het bymekaargekom in die tempel en hulle was téén Jeremia.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index