Search form

Jeremia 27:13

13Hoekom wil jy en jou mense sterf van oorlog en honger en pes? Die Here het gesê dit sal gebeur met ’n volk wat nie die koning van Babel dien nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index