Search form

Jeremia 27:14

14Julle moenie luister na die profete wat vir julle sê julle moenie die koning van Babel dien nie, want daardie profete bring vir julle boodskappe wat vals is.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index