Search form

Jeremia 27:15

15Die Here sê: Ek het hulle nie gestuur nie, maar hulle sê hulle bring boodskappe van My. Dit is boodskappe wat vals is. As julle daarna luister, dan sal Ek julle wegjaag na al die kante toe en Ek sal julle almal laat sterf, julle en die profete wat vir julle boodskappe bring.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index