Search form

Jeremia 27:16

16Daarna het ek, Jeremia, met die priesters en al hierdie mense gepraat en vir hulle gesê: “Die Here sê: Julle moenie luister na julle profete wat vir julle boodskappe bring en sê die tempel-gereedskap sal gou terugkom uit Babel nie, want daardie profete bring boodskappe wat vals is.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index