Search form

Jeremia 27:21

21Maar nou praat die Here wat oor alles regeer, die God van Israel. Hy praat oor die goed wat nog oorgebly het in die tempel en in die paleis van die koning van Juda en Jerusalem. Die Here sê:

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index