Search form

Jeremia 27:8

8Maar Ek sal die volk en die land straf wat nie vir Nebukadnesar koning van Babel wil dien en wat nie sy juk wil dra nie. Ek sal daardie volk straf met oorlog en honger en pes.

“Ek sal aanhou totdat Nebukadnesar hulle almal doodgemaak het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index