Search form

Jeremia 27:9

9En julle, julle moenie luister na julle profete en waarsêers nie, moenie luister na die mense wat sê hulle weet wat drome en tekens beteken en wat sê dat hulle kan toor nie. Hulle sê julle moenie die koning van Babel dien nie,

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index