Search form

Jeremia 28:1

Die houtjuk en die yster-juk

1Die profeet Gananja seun van Assur, van die stad Gibeon, het in dieselfde jaar met my in die tempel gepraat. Dit was in die vierde jaar nadat Sedekia koning van Juda geword het, in die vyfde maand. Die priesters en al die mense het dit gehoor. Gananja het gesê:

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index