Search form

Jeremia 28:11

11en hy sê sodat al die mense hoor: “Die Here sê: So sal Ek ná twee jaar die juk van die koning van Babel afhaal van die nekke van al die volke en Ek sal dit breek.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index