Search form

Jeremia 28:14

14want die Here wat oor alles regeer, die God van Israel, sê: Ek sit ’n yster-juk op die nek van al hierdie volke, hulle sal die slawe wees van die koning van Babel, en hulle sal vir hom werk. Ek gee ook al die wilde diere vir hom.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index