Search form

Jeremia 29:1

Die brief van Jeremia aan die Judeërs in Babel

1Die profeet Jeremia was in Jerusalem en hy het ’n brief geskryf vir die leiers van die Judeërs wat in Babel was en vir die priesters en al die mense vir wie Nebukadnesar weggevat het uit Jerusalem na Babel. Hy het die brief geskryf vir almal wat nog gelewe het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index