Search form

Jeremia 29:17

17Die Here wat oor alles regeer, sê: Ek sal oorlog na hulle toe stuur, en honger en pes, Ek sal hulle maak soos vrot vye wat te sleg is om te eet.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index