Search form

Jeremia 29:18

18Ek sal aanhou om hulle te laat sterf van oorlog en honger en pes. Die mense van al die lande op die aarde sal skrik wanneer hulle hierdie stad sien, hulle sal die stad se naam gebruik wanneer hulle ander mense wil vervloek. Hulle sal bang wees en fluit, hulle sal spot oor wat met die stad gebeur het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index