Search form

Jeremia 29:21

21Agab seun van Kolaja en Sedekia seun van Maäseja sê die Here het hulle gestuur, maar hulle het vals boodskappe gebring. Die Here wat oor alles regeer, die God van Israel, sê: Ek sal hulle vir koning Nebukadnesar van Babel gee, en hy sal hulle doodmaak, en julle sal dit sien.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index